AfriForum toets die land se water en maak hul bevindinge bekend
Deur Marelie Greeff AfriForum het vandag die verslag en resultate van sy blou- en groendruppelprojek vir 2017 bekend gemaak. Dié…
Deur Marelie Greeff AfriForum het vandag die verslag en resultate van sy blou- en groendruppelprojek vir 2017 bekend gemaak. Dié…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike…
AfriForum se Westonaria-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor ’n watertekort in Venterspos. Hierdie probleem word eenvoudig deur die…
Die burgerregtewaghond AfriForum het ’n brief aan Moppo Mene, munisipale bestuurder van die Chris Hani Distriksmunisipaliteit, gestuur waarin die organisasie…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die…
AfriForum het in Mei 2017 die gehalte van drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) in 12 gebiede in die groter Pretoria-omgewing getoets.
AfriForum het die water in Witbank, Middelburg, Delmas, Secunda, Standerton, Bethal, Trichardt, Kinross, Evander, Charl Cilliers, Kriel, Greylingstad, Morgenzon en…
AfriForum het vandeesweek Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en…
AfriForum het vandeesweek Hartbeespoort, Brits en Mooinooi se drinkwatergehalte as deel van die burgerregte organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en…
AfriForum het die water in Kuruman, Kathu, Postmasburg, Upington, Springbok en Kammiesberg in Mei 2017 getoets om die gehalte van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing