Forum Films stel indrukwekkende eerste kortfilm bekend
Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn…
Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn…
Op 11 Junie 1890, tydens die Anglo-Boereoorlog, het sowat 4 000 Boeresoldate teen ’n mag van byna 14 000 Britse…
’n Aangrypende, ontstellende, maar uiters noodsaaklike dokumentêre film oor die geskiedenis van grondbesit in die land is gisteraand deur AfriForum…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die musiekvideo van “Die Gelofte” saam met die vervaardigingsmaatskappy Inhoud Huis en vyf van die…
AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, se jaarlikse entrepreneurskompetisie skop vandeesweek af.
“Ek het nooit bedreig gevoel of vir my lewe gevrees in die tronk nie.” Só verduidelik Clive Derby-Lewis, veroordeelde moordenaar,…
Sy verskyning voor die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) was ʼn skouspel en absolute sirkus. Die hele proses was net ʼn geleentheid vir…
“Clive Derby-Lewis het geen geheime graf toe geneem nie.” Só meen Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, die videovervaardigingsmaatskappy…
Forum Films, die nuutgestigte videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is, is vandag amptelik in Centurion bekendgestel. Kallie…
Lede van die publiek wat nog nie die geskiedkundige dokumentêre film Tainted Heroes, wat handel oor die strategie van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing