AfriForum verkla EFF by gelykheidshof weens haatspraak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag formele klagtes van haatspraak teen die EFF by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag formele klagtes van haatspraak teen die EFF by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof…
Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om ’n klag van haatspraak teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) aanhangig te maak nadat EFF-betogers…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as…
Alle akademiese bedrywighede en skoolaktiwiteite by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging gaan tans ononderbroke voort ondanks ’n klein groepie van…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert vroegoggend by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ontplooi om te help om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot geweld en verskeie ander misdade teen Julius Malema, Floyd…
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te…
Die hofbevel wat AfriForum en AfriSake op 7 Maart 2017 teen Julius Malema, leier van die EFF, verkry het is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing