Worcester

26/06/2020
Worcester-Featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising.

Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan AfriForum se Worcester-tak te gee om in samewerking met die Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit druk op SANRAL toe te pas om daadwerklike aksie te neem en dié kruising te beveilig.

26/06/2020

Worcester

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising. Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan AfriForum se Worcester-tak te gee… [Lees meer]
Worcester-Featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising.

Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan AfriForum se Worcester-tak te gee om in samewerking met die Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit druk op SANRAL toe te pas om daadwerklike aksie te neem en dié kruising te beveilig.

Word ’n lid

Maak ’n donasie