Weg met myn by Krugerwildtuin!

24/07/2019
Weg-met-myn-by-Krugerwildtuin

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit.

Skrywe aan Singo consulting (PTY) LTD en Manzolwandle investments (PTY) LTD

#BewaarOnsNatuur

Steun AfriForum om hierdie mynmaatskappy teen te staan.

Oops! We could not locate your form.

Mediaverklaring: AFRIFORUM STAAN STEENKOOLMYN BY NASIONALE KRUGERWILDTUIN TEEN

Forum Nuus: GROOT GEVEGTE DREIG OOR STEENKOOLMYN BY KRUGERWILDTUIN

24/07/2019

Weg met myn by Krugerwildtuin!

Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige… [Lees meer]
Weg-met-myn-by-Krugerwildtuin

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit.

Skrywe aan Singo consulting (PTY) LTD en Manzolwandle investments (PTY) LTD

#BewaarOnsNatuur

Steun AfriForum om hierdie mynmaatskappy teen te staan.

Oops! We could not locate your form.

Mediaverklaring: AFRIFORUM STAAN STEENKOOLMYN BY NASIONALE KRUGERWILDTUIN TEEN

Forum Nuus: GROOT GEVEGTE DREIG OOR STEENKOOLMYN BY KRUGERWILDTUIN

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*