Vrystaat-brande
Vrystaat-brande
AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad, Dealesville en Bultfontein) te ondersteun ná vandeesweek se verwoestende brande.
Honderde stuks vee, waaronder beeste, skape en wild, het doodgebrand of moes van kant gemaak word.
Die brande het vermoedelike ontstaan nadat betogers op Sondag buitebande op die R708-pad aan die brand gesteek het.
Tot dusver het bykans 130 000 ha weiding afgebrand.
Jy kan help! Die Vrystaat-gemeenskap het jou hulp nodig.
Moenie die krag van gemeenskappe onderskat nie!
Hoe kan jy help?
1. Pak ’n boks vir ’n boer.
Talle boere het hul besittings in die brande verloor. Jy kan help deur ’n noodboks vir dié boere te pak.
Lewer die boks/e nie later nie as 30 Oktober by AfriForum se hoofkantoor (Unionlaan 58, Kloofsig, Centurion) af. Die bokse word op 31 Oktober na brandgeteisterde gebiede in die Vrystaat geneem.
Wat kan jy in die boks sit?
- Toiletware
- Blikkieskos
- Beskuit
- Koekies
- Koffie
- Tee
- Suiker
- Langlewemelk
- Oor-die-toonbank-medisyne.
Versamelpunte van die bokse:
Adres | Tye | Kontakpersoon | |
Gauteng | |||
CENTURION (AfriForum) | 58 Unionlaan, Kloofsig | ||
HEIDELBERG | Conqueror Waentjies; h.v. Chris- en Reitzstraat | ||
VANDERBIJLPARK | Kensington-Gebou, H. V. Rossiniboulevard en Erbenstraat, SW1 | 072 908 1345 | |
PRETORIA (MOOT) | Brewers Rietfontein, Rietfontein Pavilion, Hk van Jacobs & Frates straat, Rietfontein |
||
Brewers BBQ Waverley, Waverley Plaza Shop 98, Hertzog Street, Villeria |
|||
Brewers Family Restaurant, HK Meyer & 14de Laan, Wonderboom-Suid |
|||
Noorde van Pretoria | NG Gemeente Overkruin, Kameeldoring laan 65, Wonderboom | Aflewering 08:00 – 13:00 | |
Mpumalanga | |||
BETHAL | Ons Winkel Bethal: 56 Du Plooy straat | ||
Greta Britz Rekenmeesters: 10 Malherbe straat | |||
Christa Venter: Steenbok Straat 10 | |||
LYDENBURG | 12C Rossouw Straat, Wings of Gratitude | ||
50 Kerkstraat, Deo Volente kantore | |||
NELSPRUIT | Oasis water winkel | ||
Shellhouse 22 Ferreira straat | |||
20 Azuriet straat | |||
Gereformeerde Kerk, Hoek van Koraalboom en Wilgestraat | |||
Wendy Lane, 3c Christie Crescent | |||
Plot 1 Granite Hill, Kaapsehoop rd, Nelspruit | |||
SABIE | Oasis water winkel, 18 Main straat | ||
HAZYVIEW | Oasis water winkel, Shop 18 Dikai Centre Main street | ||
MALALANE | Malalane Apteek | ||
Mosaic begrafnisdienste | |||
Visarend straat 15 | |||
Dwergarend straat 18 | |||
KOMATIPOORT | Oasis waterwinkel, Rissik straat 71 | ||
Limpopo | |||
WARMBAD | Banner&Flags,14 Stoffberg str | Janes Boshoff 072 492 7087 | |
ELLISRAS | 7 Kiepersol str Onverwacht | Delyse Venter 082 853 0181 | |
MARBLE HALL | Maroela str 320 | ||
PIETERSBURG | 18 Wilge str | Lylani Seitz 071 354 2211 | |
POTGIETERSRUS | 31 HF Verwoerd | Yolundi Tromp 082 483 0938 | |
PHALABORWA | 2de Freyn str | Voor 16:00 | Hardus Fourie 083 608 8227 |
MUSINA | Irwin str 20 | Kobus Boshoff 082 046 9126 | |
NABOOMSPRUIT | Springbok slaghuis | ||
Noord-Wes | |||
POTCHEFSTROOM | Kooperasie Kroeg & Kos | ||
2 Holtzhausen Rd, Baillie Park, Potchefstroom, 2526 | |||
ORKNEY | 13 Henley straat | ||
VRYBURG | 14 Ulmerstraat | ||
VENTERSDORP | Senwes (Hinterland) | Chirese | |
Vrystaat | |||
PARYS | Security Master, Breestraat | ||
SASOLBURG | Spar | Maandag- Vrydag, 16:30-18:00 | |
HEILBRON | 85 Sesde straat | ||
Wes-Kaap | |||
SEDGEFIELD | Solarequipment WC, 4 Main Rd, Sandpiper building, Sedgefield | Jurie Jacobs 0832659080 | |
BELVILLE | Freshwinds Ministries, 20 Sultana straat, Shirley Park | 10:00-14:00 of 17:00-19:00 | Hennie Lubbe 0726159521 |
BLOUBERGSTRAND | Ronel Cousins, 3 Periwinkle Close, Bloubergstrand, 7441 | Ronel Cousins 0627733923 |
2. Maak ’n skenking per EFT:
Rekeninghouer: AfriForum NPC
Takkode: 261550
Rekeningnommer: 62349898398
Bank: FNB
SWIFT-kode: FIRNZAJJ
Verwysing: Veldbrand
3. E-pos henk.maree@afriforum.co.za as jy voer of mielies kan skenk.
AfriForum sal ’n behoefteopname in die gemeenskap doen. Op grond hiervan sal AfriForum die gemeenskap bystaan met:
- ’n Boks vir ’n boer met noodsaaklike items
- Voer
- Ander skenkings