Upington-gemeenskap ruk op vir behoud van Sakkie se Arkie
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red.
’n Brand het in 2019 die geskiedkundige Boerehospitaal op die plaas Leliesdal net buite Coligny verwoes. Dié plaas behoort aan…
AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se takke en buurtwagte het vandeesweek weer gewys dat hulle self sal inspring om hul dorpe skoon…
Die Solidariteit Beweging het vandag by sy Toekomsberaad wat deur byna 3 000 mense bygewoon is beklemtoon hoe belangrik die…
Oorlewing, ideologie en geld was van die vroegste tye af dryfvere wat ’n rol in die bestaan en voortbestaan van…
Dit is vanjaar 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het. Dié oorlog, van 1899 – 1902, tussen Boer en…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing