Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë water gebruik
Die Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë watergebruik, terwyl hulself vir 33% se waterverlies verantwoordelik is.
AfriForum sal altyd die gemeenskap se belange op die hart dra en is meer as bereid om te help met uitvoerbare oplossings om die mors van water te stop.
Ons moedig inwoners aan om enige waterlekke in hul gemeenskappe aan te meld.
"*" indicates required fields