|

Duduzane Zuma pleit onskuldig op klag van strafbare manslag

Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se saak waarin hy van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur aangekla word, het vandag in die Randburgse landdroshof begin. Yusuf Baba, staatsaanklaer, het in die begin van die hofverrigtinge gesê een klag van strafbare manslag is laat vaar nadat ’n verslag van ’n patoloog getoon het…

|

Só vorder Gerrie Nel se privaatvervolgingseenheid met sake

Terwyl daar meer as 200 sake op adv. Gerrie Nel se tafel lê vir moontlike privaatvervolging, is heelwat vordering in die afgelope maande in van die hoë profielsake gemaak. AfriForum pak bepaalde sake aan om te verhoed dat die regstelsel gemanipuleer en selektiewe vervolging toegepas word. Dít is tans die stand van sake: Grace Mugabe…

|

Net om Shaun Abrahams span ál nouer

Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie AfriForum en genl. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur adv. Nomgcobo Jiba geskors is, het vandag strafregtelike klagtes van meineed en regsverydeling teen Abrahams by die Silverton-polisiestasie ingedien….

|

Matriekslaagsyfer verbloem nie krisis in openbare onderwys

Deur Alet Rademeyer Daar is vandag landwyd groot opgewondenheid onder derduisende leerlinge wat verlede jaar matriek geskryf het. Hoewel die slaagsyfer van die nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) 75,1% is, maan ontleders en onderwyskundiges dat dit nie as ’n weerspieëling van die welstand van die land se onderwysstelsel gesien moet word nie. Die openbare onderwysstelsel is…

|

Miljoene vir Zuma-beeld kan eerder armes se lewens verbeter

Die Noordwes-regering se planne om ’n standbeeld teen R6 miljoen vir pres. Jacob Zuma by Groot Marico op te rig, kry die wind uit talle oorde van voor. Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, en ’n groot ondersteuner van Zuma, meen dié beeld is nodig om maatskaplike kohesie te bevorder en vir die opteken van die…

|

Zuma weier dat ANC-hoës aan leefstyloudits onderwerp word

President Jacob Zuma het onlangs te velde getrek teen diegene wat daarop aandring dat hooggeplaastes in die ANC aan leefstyloudits onderwerp moet word, ondanks die feit dat twee ANC-ringkoppe wel daarvoor te vinde is. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het in Oktober 2016 aangekondig dat dié party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) daarop aandring…

|

AfriForum: Zuma moet onmiddellik afgedank en vervolg word

  “Zuma is oneerlik, sonder ʼn greintjie integriteit en ʼn enorme verleentheid vir die land.” Só meen Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, nadat die Hooggeregshof in Pretoria vanoggend beslis het dat die openbare beskermer (OB) se omstrede staatskapingsverslag vandag voor 17:00 uitgereik moet word. Die burgerregte-organisasie is van mening dat dié ingrypende…

|

Talle vrae oor sekuriteitsopknapping by Zuma se Pretoria-huis

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Jaar nadat adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), ’n verslag uitgebring het oor die meer as R240 miljoen wat aan pres. Jacob Zuma se private woning in Nkandla, bestee is, is daar ook talle vrae rondom die finansiering vir veiligheid by sy woning, Mahlamba Ndlopfu, in Pretoria.

End of content

End of content