AfriForum beskou ANC se opdok vir vlug op lugmagvliegtuig as erkenning van skuld
| |

AfriForum beskou ANC se opdok vir vlug op lugmagvliegtuig as erkenning van skuld

AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die gebruik van ’n lugmagvliegtuig wat sekere lede van die party na Harare gevlieg het, as ’n erkenning dat die ANC nasionale bates misbruik het. Dit volg nadat die burgerregteorganisasie verlede week aangedui het dat hy…

|

AfriForum in hof ná Zimbabwe wil ingryp by Grace-saak

Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese presidentsvrou in haar land te beteken. Dit is deel van die proses wat die burgerregte-organisasie begin het om diplomatieke immuniteit wat die Suid-Afrikaanse regering aan Grace Mugabe toegestaan het, tersyde te stel. Wat ’n gewone…

|

AfriForum staan slagoffer by ná Grace Mugabe glo aanrand

Die jong model wat beweer dat sy in die naweek deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, met ’n koord in ’n hotelkamer in Sandton aangerand is, gaan deur AfriForum bygestaan word. Gabriella Engels (20) het vandag reeds trauma-berading gekry ná die voorval waarin sy ’n wond aan haar voorkop opgedoen het.

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

End of content

End of content