AfriForum na parlement om kapsie teen onteiening te maak
|

AfriForum na parlement om kapsie teen onteiening te maak

AfriForum gaan vanoggend skriftelike kommentaar per hand by die parlement indien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Die wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet, wat oor eiendomsreg handel, te wysig sodat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. Die sluitingsdatum vir die indien van kommentaar is 31 Januarie 2020. AfriForum se…

|

AfriForum maak ook beswaar teen Skolewet-veranderings

Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie het vandag sy stem by die van duisende beswaarmakers gevoeg wat bekommerd is oor die implikasies van die meeste klousules in die wysigingswetsontwerp op basiese onderwys. Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet is vroeër vandeesmaand in die Staatskoerant afgekondig. Die publiek, organisasies en ander belangegroepe het tot vandag tyd om voorstelle…

End of content

End of content