Worcester-tak vat Erfenisdag en die plant van bome verder
| |

Worcester-tak vat Erfenisdag en die plant van bome verder

AfriForum se Worcester-tak het op 24 September twee kompetisies geloods om die gemeenskap by Erfenisdag en die plant van bome betrokke te kry. Vir die eerste kompetisie het hulle die gemeenskap gevra om onder meer foto’s van tuisgemaakte koeksisters en ou voertuie in te stuur om die nostalgie van hul erfenis weer te gee. Die…

AfriForum skenk nartjies aan bejaardes in Worcester
|

AfriForum skenk nartjies aan bejaardes in Worcester

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelselinisiatief op 14 Augustus 2020 na Worcester uitgebrei deur 400 kg nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Rawsonville en Worcester te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie inisiatief in Mei in die Kaapse metropool van stapel gestuur het. Daar is veral gefokus op ouetehuise, aftreeoorde, asook ander sentrums en instansies…

Worcester-tak verskaf hulppakkette aan vier skole
|

Worcester-tak verskaf hulppakkette aan vier skole

AfriForum se Worcester-tak het op 28 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole in die Worcester-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Langerug Skool, Pionierskool vir siggestremde leerders in Worcester, Hoërskool Hexvallei en die Hexrivier Opvoedkundige Sentrum in De Doorns het dié pakkette ontvang…

AfriForum-buurtwag in Worcester neem twee rowers in hegtenis
| |

AfriForum-buurtwag in Worcester neem twee rowers in hegtenis

Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat sy voor haar huis beroof is. Die buurtwaglede het ’n beskrywing van die twee verdagtes gekry en met behulp van gemeenskapslede ’n soektog van stapel gestuur. Die SAPD is ook dadelik van die…

End of content

End of content