Witrivier-buurtwag help opruim ná onluste
AfriForum se Witrivier-buurtwag het die dorp help opruim na stakende munisipale werkers die strate vol rommel gelaat het. Die werkers…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het die dorp help opruim na stakende munisipale werkers die strate vol rommel gelaat het. Die werkers…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou.
AfriForum het die water in Piet Retief, Ermelo, Belfast, Machadodorp, Dullstroom, Lydenburg, Witrivier en Nelspruit in Mei 2017 getoets om die…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
Die Afriforum-buurtwag in Witrivier het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 6 Maart 2017 ’n noodnommer bekendgestel.
AfriForum se takbesture het in Februarie vanjaar diensleweringswenslyste aan verskeie munisipale bestuurders in die Laeveld-streek van Mpumalanga oorhandig.
Witrivier se AfriForum-tak het op 2 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n beplande EFF-grondgryp gestuit deur betogende EFF-ondersteuners…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing