AfriForum-takke in Mpumalanga oorhandig plaasaanval-memorandum aan SAPD
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November…
Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Laeveld het onlangs agt vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het onlangs in samewerking met Full Circle Security gehelp om die heining van die plaaslike polisiestasie oor…
Lede van AfriForum se Witrivier-buurtwag het gister die bestuurder van die Lizard-sekuriteitsfirma, Barend Strydom, te hulp gesnel nadat hy…
Vier lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs vlak 1-noodhulpopleiding voltooi. Hierdie lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs koeëlvastebaadjies ontvang.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die…
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp, Barberton en Lydenburg, asook die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het in samewerking met ander…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing