AfriForum se Witbank-tak sit projek Voort om skole te beveilig
| |

AfriForum se Witbank-tak sit projek Voort om skole te beveilig

Die AfriForum-tak in Witbank het gedurende April sy projek om die gebied rondom skole te beveilig, voortgesit. Die doelwit van die projek is om kinders en ouers se veiligheid rondom skole te verbeter deur te fokus op die sigbaarheid van padtekens en verkeerstekens. Die projek is vroeg in Maart geloods. Met die eerste fase is…

AfriForum se Witbank-tak beveilig paaie rondom skole
| |

AfriForum se Witbank-tak beveilig paaie rondom skole

Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope maand reeds verskeie padtekens rondom Laerskool Taalfees en Robert Carruthers School oorgeverf sodat dit weer duidelik sigbaar is. Hierdie projek is van stapel gestuur om die gebied rondom die skole te help beveilig aangesien die spoedhobbels nie duidelik gemerk was nie en die voetoorgange ook dof begin raak…

AfriForum se Witbank-tak vier boomplantmaand
| |

AfriForum se Witbank-tak vier boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Witbank het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek 137 bome aan verskeie skole en instansies in Witbank geskenk en gehelp plant. Dié tak het besoek by die volgende skole en instansies afgelê: Hoërskool Generaal Hertzog, Laerskool Panorama, HTS Witbank, Witbank DBV, WH de Klerk Skool, Laerskool Kragbron, St. Thomas…

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk
| |

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk

Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens was nie meer duidelik sigbaar nie en die tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak beplan om nóg verkeerstekens oor te verf en slaggate op te vul in 2de Laan, op…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Witbank-tak rig verkeerstekens op
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Witbank-tak rig verkeerstekens op

AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens oorgeverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige verkeerstekens was weg of nie meer duidelik sigbaar nie en die Witbank-tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak gaan ook deur die loop van die maand nóg stoptekens…

AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en…

End of content

End of content