Loodgieter klim in bokskryt om geld vir Wilmien Potgieter-fonds te in
|

Loodgieter klim in bokskryt om geld vir Wilmien Potgieter-fonds te in

AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions 4 Charity-uitdaging deelgeneem en sowat R10 000 vir die fonds ingesamel het. Robert Schoeman het die tjek van R9555.00 vandag aan Marina Wiese, kommunikasiebestuurder van AfriForum, by die organisasie se hoofkantoor in Centurion oorhandig. Die…

End of content

End of content