Weskus-tak pak ’n veldblom-projek in Langebaan aan
| |

Weskus-tak pak ’n veldblom-projek in Langebaan aan

Die AfriForum-tak in die Weskus het op 23 September die veldblom-projek by die Longacres Country Estate in die Langebaan-area van stapel gestuur. “Die Weskus-tak het ’n inisiatief begin om veldblomme in die Longacres Country Estate met ’n bord wat die veldblomme se naam,  asook agtergrond oor die blom aandui, te merk. Hierdie inligtingsborde is orals…

AfriForum se Helderbergkom-tak plant bome
| |

AfriForum se Helderbergkom-tak plant bome

AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 September 20 bome in die Helderberg-omgewing geplant. “Die Primêre Skool Gordonsbaai, die Temperance Town Primêre Skool en Somerset West Primêr, sowel as die plaaslike polisiekantoor, het ’n behoefte aan koeltebome gehad. Nadat die versoek oorweeg is, het die Helderbergkom-tak op koorsbome (Vachellia xanthophloea) besluit. Dié bome is saam met…

Paarl-tak plant bome by Laerskool Noord-Eind
| |

Paarl-tak plant bome by Laerskool Noord-Eind

AfriForum se Paarl-tak, wat in Julie vanjaar gestig is, het op 29 September 12 bome by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl geplant. “Die skool het ’n behoefte aan koeltebome gehad. Nadat die tak die versoek oorweeg het, is daar besluit om die volgende vier soorte inheemse bome te plant: rooiels (Cunonia capensis), karee (Searsia…

End of content

End of content