|

AfriForum volg klagtes op oor gesondheidsdepartemente se verkwiste R10 miljard

AfriForum het skrywes aan die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid in al nege provinsies gerig om die strafregtelike klagtes op te volg wat die burgerregte-organisasie teen die nege departementshoofde van gesondheid in November 2018 ingedien het. Hierdie nege departemente was almal skuldig aan onreëlmatige, vrugtelose, verkwistende en ongemagtigde besteding ter waarde van meer as R10 miljard gedurende die…

End of content

End of content