AfriForum dien kommentaar teen grondonteiening by parlement in
| |

AfriForum dien kommentaar teen grondonteiening by parlement in

AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Hierdie wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet (wat oor eiendomsreg handel) te wysig sodat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. Die sluitingsdatum vir die indien van kommentaar is 31 Januarie 2020. AfriForum se kommentaar is opgestel deur…

AfriForum monitor onderwyswetwysigingsproses om leerders en ouers se regte te beskerm
| |

AfriForum monitor onderwyswetwysigingsproses om leerders en ouers se regte te beskerm

AfriForum het, na aanleiding van die jongste mediaberigte oor beplande wysigings aan onderwyswetgewing, opnuut kommer uitgespreek oor die ingrypende aard van die voorgestelde wysigings en die onduidelikheid oor die proses wat gevolg word. Wysigings aan die bestaande Skolewet is reeds in 2017 deur die departement van basiese onderwys voorgestel. AfriForum het destyds met ’n omvattende…

AfriForum: Cele vasbeslote om wettige wapeneienaars eerder as kriminele te ontwapen
|

AfriForum: Cele vasbeslote om wettige wapeneienaars eerder as kriminele te ontwapen

Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister van polisie, op 14 Januarie 2020 in Johannesburg gemaak het. Cele het weer eens bevestig dat hy wettige vuurwapeneienaars wil ontwapen en individue wil verhoed om enige wapens te besit. Hy meen dat dit tot almal se veiligheid sal bydra. Hy het…

AfriForum se Richardsbaai-tak bied opleiding in regsaspekte aan
|

AfriForum se Richardsbaai-tak bied opleiding in regsaspekte aan

AfriForum se Richardsbaai-tak het op Vrydag 22 November 2019 opleiding in regsaspekte aangebied vir lede wat by plaaslike gemeenskapsveiligheid betrokke is. Dit vorm deel van AfriForum se program om gemeenskappe te bemagtig om tydens veiligheidsaksies binne die raamwerk van die wet op te tree. “Deur ons aktiewe veiligheidslede met regsinligting en funksionele parameters toe te…

AfriForum verskaf opleiding aan SAUAC in Soweto
|

AfriForum verskaf opleiding aan SAUAC in Soweto

AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede van dié niewinsgewende organisasie (NWO) hul gemeenskappe binne die raamwerk van die wet kan bystaan en ondersteun. SAUAC is ’n NWO wat daarop fokus om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en die gemeenskap van Soweto te help…

End of content

End of content