Wes-Moot-tak blus vuur op R80-snelweg
| |

Wes-Moot-tak blus vuur op R80-snelweg

Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 31 Mei ’n brand geblus wat motoriste se sigbaarheid op die R80-snelweg belemmer het. Digte rookbolle het in die lug gehang van ’n veldbrand tussen die snelweg en Sarellaan in die weste van Pretoria. Die Wes-Moot-tak se brandspan het op inligting van die voorval gereageer en die brand…

Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend
| |

Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend

Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief. “Coffee with a cop” is ’n insiatief gereël deur die Hercules-GPF en -SAPD vir die gemeenskap om die lede van hierdie plaaslike polisiekantoor te ontmoet. Die Wes-Moot-tak het die mobiele kamera aan die gemeenskap bekendgestel…

AfriForum skop #VegEnBou-week in die Moot-area in Pretoria af
| |

AfriForum skop #VegEnBou-week in die Moot-area in Pretoria af

Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur is om die woongebied veiliger en skoner te maak. Tydens die #VegEnBou-week is ’n kameraprojek vir die gebied bekendgestel, terwyl slaggate herstel, paaie geverf en bome geplant is. Die gemeenskap se buurtwag het ook ’n…

AfriForum se Wes-Moot-tak verwyder vullis
| |

AfriForum se Wes-Moot-tak verwyder vullis

AfriForum se Wes-Moot-tak het op 23 Julie 2020 Moot- en Hendrikstraat skoongemaak nadat vullis weens ’n munisipale staking in die middel van dié strate gestort is. Die tak, gemeenskapslede en GearToria het self die vullis van die strate verwyder nadat stakende munisipale werkers vullis wat in die vullisverwyderingstrokke was, in die strate gestort het. Ongeveer 20 swart…

AfriForum se Wes-Moot-tak maak in Claremont skoon
| |

AfriForum se Wes-Moot-tak maak in Claremont skoon

AfriForum se Wes-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 ’n groot skoonmaakprojek tussen Pretoria- en Marketstraat in Claremont uitgevoer. Groot dele om die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om veiligheid in die gebied, wat onder inbrake en diefstal deurloop, te verbeter. ’n Groot gedeelte langs die kanaal moet nog skoongemaak word, maar dit sal by ’n…

Buurtwagte hou sigbaarheids-en-skoonmaakaksie by Zandfontein
| |

Buurtwagte hou sigbaarheids-en-skoonmaakaksie by Zandfontein

AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n sigbaarheidspatrollie by die Zandfontein-begraafplaas gehou nadat gemeenskapslede AfriForum ingelig het dat hulle onveilig voel by begraafplase. AfriForum het met ’n peiling op sosiale media bepaal dat die gemeenskap die Zandfontein-begraafplaas as die onveiligste beskou. Volgens Andries Opperman, voorsitter van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag, is die…

End of content

End of content