AfriForum se Welkom-tak skenk voedselpakke aan gesinne in nood
|

AfriForum se Welkom-tak skenk voedselpakke aan gesinne in nood

Die AfriForum-tak in Welkom het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 5 Junie 2020 voedselpakke aan behoeftige gesinne van dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk. Die tak het skenkings van boere in die omliggende gebiede ontvang en het 30 koolkoppe, 30 sakke sopmengsel en 150 kg mieliemeel aan Helpende Hand geskenk. Helpende Hand het hierdie skenking na 48…

AfriForum se Welkom-tak versprei ’n verdere 5,5 ton voedsel
|

AfriForum se Welkom-tak versprei ’n verdere 5,5 ton voedsel

Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie boere van die omgewing het die skenking, wat mieliemeel, spinasie, aartappels en koolkoppe insluit, moontlik gemaak. Die voedselskenkings is na verskeie gemeenskapsprojekte versprei wat voedsel aan behoeftige gesinne in Welkom en omliggende dorpe voorsien. Die…

Matjhabeng-munisipaliteit reageer ná volgehoue druk deur AfriForum
| | |

Matjhabeng-munisipaliteit reageer ná volgehoue druk deur AfriForum

AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Julie vanjaar op terme geplaas oor die toestand van die vullisterreine in hierdie gebied. Nie een van die vullisterreine binne die munisipaliteit se jurisdiksie voldoen aan die nasionale vereistes nie. Die burgerregte-organisasie het vroeër vanjaar vullisterreine in die volgende dorpe geoudit: Virginia, Bronville, Hennenman en Odendaalsrus….

End of content

End of content