AfriForum beskou ANC se opdok vir vlug op lugmagvliegtuig as erkenning van skuld
| |

AfriForum beskou ANC se opdok vir vlug op lugmagvliegtuig as erkenning van skuld

AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die gebruik van ’n lugmagvliegtuig wat sekere lede van die party na Harare gevlieg het, as ’n erkenning dat die ANC nasionale bates misbruik het. Dit volg nadat die burgerregteorganisasie verlede week aangedui het dat hy…

Weermagoffisier wat MIV versprei moet later weer in hof verskyn
| |

Weermagoffisier wat MIV versprei moet later weer in hof verskyn

Die beskuldigde offisier van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat van poging tot moord aangekla word omdat hy die klaagster in die saak doelbewus en sonder haar wete met MIV besmet het, het vandag in die Pretoriase Landdroshof verskyn. AfriForum ondersteun die klaer en haar familie. Die beskuldigde het vandag reeds regsverteenwoordiging in die hof…

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend
|

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om sy ideologieë te bevorder en burgers se regte op ’n ingrypende manier te skend. Dit volg ná verskeie kommerwekkende voorvalle waarby vredesbeamptes en ander wetstoepassers betrokke was (insluitend die poging om ’n vierjarige kind met…

End of content

End of content