AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer….

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel
| |

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in samewerking met die SAPD, GPF’s, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer. Die Marico-buurtwagte en -plaaswagte se…

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop
| |

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel van dié patrollie is om gemeenskappe teen misdaad te mobiliseer, maar ook om hoë sigbaarheid en samewerking tussen veiligheidsrolspelers op ’n nasionale en plaaslike vlak te bewerkstellig. Sowat 2 700 AfriForum-lede en 1 600 ander veiligheidsrolspelers het…

End of content

End of content