AfriForum se Oos-Moot-tak staan Waverley-gemeenskap by
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 13 November 2019 ’n boom in Waverley verwyder wat ’n straat versper het. Weens die sterk wind…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 13 November 2019 ’n boom in Waverley verwyder wat ’n straat versper het. Weens die sterk wind…
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die Pretoria-omgewing geplant as deel…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag, wat aan die Waverley-tak verbonde is, het op 14 April 2019 ’n sinkronisasie-operasie uitgevoer. Dit was dié buurtwag se…
AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 4 April 2019 ’n buurtwag in die Waverley-omgewing in Pretoria gestig. Dié nuwe buurtwag is spesifiek toegespits…
AfriForum se Waverley-en-Moot-jeugstruktuur het op Saterdag 16 Maart ’n skoonmaakaksie in die Waverley- en Moot-omgewing geloods. Die jeugstruktuur het met…
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum…
AfriForum het vandag sy Ankerdorppadskou in Waverley, Pretoria, voortgesit waartydens die burgerregte-organisasie dié woongebied verbeter het deur verbleikte padtekens te…
Die AfriForum-tak in Waverley se jeugportefeulje het die afgelope Saterdag ’n gedeelte van die palissades by die kragsubstasie in Lawsonlaan…
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers op Vrydag 27 Julie ʼn bewusmakingsaksie in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing