Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 
| |

Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 

AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum op 12 November 2019 watertoetse in die Hammanskraal-gebied uitgevoer het ná mediaberigte oor die gehalte…

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik
| |

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week watermonsters in die Hammanskraal-gebied geneem en bevind dat die water nie geskik vir menslike gebruik is nie. Dít volg nadat verskeie berigte in die media verskyn het oor die kwaliteit van die gebied se drinkwater. Watermonsters is by die Jubilee-distrikshospitaal en die plaaslike polisie-akademie geneem en na ’n…

End of content

End of content