AfriForum-tak in Delareyville help om water aan inwoners te voorsien
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 20 Julie 2017 nagenoeg 400 liter water aan die Davieshof-ouetehuis op dié dorp verskaf.
AfriForum se Westonaria-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor ’n watertekort in Venterspos. Hierdie probleem word eenvoudig deur die…
AfriForum het ’n aanmaning aan die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat die burgerregte-organisasie verneem het dat Bloemwater die watertoevoer na…
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing