AfriForum loods landwye #SkoonWater-projek
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Mei 2019 sy #SkoonWater-projek vir 2019 by die Rosemoor-ouetehuis in George – as deel van die #AnkerdorpPadskou – van stapel…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Mei 2019 sy #SkoonWater-projek vir 2019 by die Rosemoor-ouetehuis in George – as deel van die #AnkerdorpPadskou – van stapel…
Die inwoners van Stella gaan weens ’n foutiewe transformator, wat veroorsaak dat waterpompe nie werk nie, onder ’n watertekort gebuk….
Die burgerregtewaghond AfriForum het gister ’n skikking met die Vhembe Distriksmunisipaliteit bereik rakende die afgelope jare se waterkrisis in Louis…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die regering se eie nalatigheid en onbevoegdheid grootliks vir Suid-Afrika se waterprobleme verantwoordelik…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het Hoërskool Overvaal in Vereeniging op 21 Februarie gehelp om water wat hulle ingesamel het vir die Wes-Kaapse…
Die droogte wat die hele land in ’n wurggreep het, het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om met ’n waterplan vorendag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 13 Februarie 2018 ’n dringende vergadering oor die waterkrisis in dié stad gehou.
Die waterkrisis in Delareyville is steeds nie verby nie, en die gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak voorsien steeds water.
Dele van die Delareyville-gemeenskap het vanoggend in opstand gekom as gevolg van ’n konstante gebrek aan watertoevoer in die hele…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing