AfriForum rig dringende brief aan minister van Water en Sanitasie oor waterkrisis in Parys
| |

AfriForum rig dringende brief aan minister van Water en Sanitasie oor waterkrisis in Parys

AfriForum se Parys-tak het vandag ’n dringende brief aan Senzo Mchunu, die Minister van Water en Sanitasie, gerig oor die waterkrisis in Parys. Sommige inwoners is vir die soveelste keer in hoeveel maande al twee weke en langer sonder water. Mchunu het tydens ’n onlangse vergadering gesê hy kan verantwoordelik gehou word as daar nog…

Zastron-tak dien klagte in by Menseregtekommisie oor waterkrisis
| |

Zastron-tak dien klagte in by Menseregtekommisie oor waterkrisis

Die AfriForum-tak in Zastron verleen sedert 10 Junie hulp aan die gemeenskap nadat ’n waterpomp opgepak en daar nou gevolglik geen watertoevoer na dié dorp toe is nie. Die Zastron-tak het al water na ouetehuise aangery en ook aan gemeenskapslede uitgedeel. Intussen het AfriForum klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien sodat die waterkrisis ondersoek en…

AfriForum rig skrywe aan Matjhabeng-munisipaliteit en Sedibeng-water oor waterkrisis in Ventersburg
| |

AfriForum rig skrywe aan Matjhabeng-munisipaliteit en Sedibeng-water oor waterkrisis in Ventersburg

AfriForum het dringend briewe gerig aan sowel die Matjhabeng-munisipaliteit as Sedibeng Water oor Ventersburg se waterkrisis. Inwoners van dié dorp is al die afgelope week sonder water omdat daar nie genoeg water in die reservoir gepomp is om water aan die dorp en omliggende gebiede te voorsien nie. Die gemeenskap het AfriForum om hulp genader…

SA gaan in 2020 steeds onder waterkrisisse steier
|

SA gaan in 2020 steeds onder waterkrisisse steier

Suid-Afrikaners gaan hul vanjaar weer moet staal teen die een waterkrisis na die ander. Dis maar die begin van Januarie en oral duik berigte van waterprobleme in klein dorpies sowel as stedelike gebiede op. In die jongste voorval het inwoners van Sundra, Eloff en Rietkol in Mpumalanga nie toegang tot water nie. Inwoners kla dat…

|

AfriForum beplan regstappe teen Vhembe munisipaliteit oor geplunderde boorgate

Die AfriForum-tak in Louis Trichardt beoog regstappe teen die Vhembe plaaslike munisipaliteit nadat dit onder die tak se aandag gekom het dat die dorp se munisipale boorgate se infrastruktuur, wat reeds wanfunksioneel was, onlangs deur boewe geplunder is. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie die munisipaliteit herhaaldelik versoek het om die boorgate se infrastruktuur in stand…

AfriForum verwelkom departement se aksieplan vir Senekal-waterkrisis
|

AfriForum verwelkom departement se aksieplan vir Senekal-waterkrisis

AfriForum verwelkom die departement van waterwese en sanitasie (DWS) se ingryping om die gemeenskap van Senekal by te staan tydens die waterkrisis wat tans in dié dorp voort woed. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie vandeesweek ʼn volledige aksieplan van Nomvula Mokonyane, minister van waterwese en sanitasie, ontvang het waarin die departement se kort- en langtermynoplossings…

|

AfriForum wil een miljoen liter water vir Kroonstad gee

AfriForum het die afgelope naweek kragte met verskeie organisasies saamgesnoer en sowat 500 000 liter water aan die Kroonstad-gemeenskap geskenk. Dít volg nadat dié dorp ʼn groot watertekort ervaar het nadat munisipale reservoirs en damme in die gebied opgedroog het. Die burgerregte-organisasie beoog ook om vandeesweek nóg 90 000 liter water per dag aan skole…

|

AfriForum help water verskaf in Kroonstad

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 2 Julie 2016 in samewerking met Water Shortage South Africa (WSSA) groot hoeveelhede water aan die inwoners van Kroonstad verskaf. Dit volg nadat Kroonstad al vir ʼn geruime tyd onder droogte gebuk gaan weens munisipale reservoirs en damme wat opgedroog het. Volgens Charles Castle, regs- en risikokoördineerder by AfriForum, het…

|

AfriForum help waterkrisis in Leeupoort oplos

Die inwoners van Leeupoort, ’n vakansiedorp sowat 80 km vanaf Thabazimbi, het uiteindelik weer water nadat die burgerregte-organisasie ingegryp het. Die dorp gaan sedert die begin van die jaar onder waterprobleme gebuk. Toe die oorspronklike waterpomp net “verdwyn” het, het AfriForum aanmaningsbriewe aan die Thabazimbi plaaslike munisipaliteit gestuur om dit te vervang. Die munisipaliteit het…

End of content

End of content