AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere
| | |

AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere

AfriForum het op 27 Oktober ’n dringende skrywe aan die Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro gerig oor onverwerkte riool wat in die Hennops-, Kaalspruit- en Sesmylspruitrivier invloei. Dié drie riviere word al vir jare reeds erg besoedel weens onverwerkte riool wat uit mangate stroom en gereelde rioolstorting wat plaasvind. AfriForum het voorheen skrywes oor die probleme…

|

Video: Vullisterrein-hofsaak reuseoorwinning vir AfriForum

AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur word teen Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit met koste gewen. AfriForum het die hof reeds in 2016 genader nadat talle klagtes deur die inwoners van Naboomspruit ontvang is oor die swak bestuur en die swak toestand…

End of content

End of content