Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek sy 18de bestaansjaar gevier, maar dit beteken nie dié burgerregteorganisasie het op sy louere gerus nie. AfriForum…
AfriForum het vandeesweek sy 18de bestaansjaar gevier, maar dit beteken nie dié burgerregteorganisasie het op sy louere gerus nie. AfriForum…
AfriForum se takke het ’n besige week agter die rug waar hulle volhoubare projekte aangepak het. Dié burgerregteorganisasie het ook…
AfriForum se takke het ’n besige week agter die rug. Daar is onder meer gewerskaf om dorpe op te knap…
Die uurglas vir die Ngaka Modiri Molema Distriksmunisipaliteit loop vinnig uit nadat die burgerregteorganisasie AfriForum dié munisipaliteit gister 48 uur…
AfriForum se Kamieskroon-tak se geskenk aan dié plaaslike gemeenskap is net betyds vir die feestyd. En in hierdie geweste is…
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se munisipale bestuurder, burgemeester en waarnemende tegniese direkteur is in warm water nadat ’n versoek vir…
AfriForum plaas voortdurend druk op die regering wanneer burgerregte weens verskeie redes misken word. Daarom het die organisasie ’n memorandum…
AfriForum veg sedert die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) die lig gesien het, daarteen aangesien hierdie…
AfriForum se Brits- en Pretoria-Wes-buurtwag het in samewerking met die SAPD vier vermeende plaasaanvallers vasgetrek en gesteelde items teruggevind nadat…
AfriForum het vandag ’n versoekskrif aan die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir menseregte op veilige drinkwater en sanitasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing