Duurder water wag op verbruikers, maan AfriForum-omgewingskenner
Die tyd van goedkoop water gaan vir Suid-Afrikaners binnekort iets van die verlede wees. Só meen Lambert de Klerk, AfriForum…
Die tyd van goedkoop water gaan vir Suid-Afrikaners binnekort iets van die verlede wees. Só meen Lambert de Klerk, AfriForum…
AfriForum het hierdie week aangekondig dat ’n geïntegreerde plan nodig is om ’n waterkrisis in die land te voorkom. Die…
AfriForum het met regstappe begin sodat John Hlophe, voormalige regter-president, se aanstelling by die Regterlike Dienskommissie (RDK) tersyde gestel kan…
AfriForum is steeds in ’n hofstryd met Eskom gewikkel om inligting oor kontrakte wat die nutsmaatskappy vir die verkryging van…
Die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit se wisselvallige dienslewering in Mookgophong (Naboomspruit) het AfriForum se Naboomspruit-tak genoodsaak om ’n 10 000 liter watertenk…
Die erns van die waterprobleme in die Parys- en omliggende gemeenskappe is Vrydag indringend bespreek tussen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit,…
AfriForum het vandeesweek in Parys met ’n protesaksie saam met verskeie ander rolspelers opgeruk na die kantoor van die Ngwathe…
’n Wetsontwerp wat daarop gemik is om ’n Nasionale Waterhulpbron Infrastruktuur Agentskap (NWHIA) op die been te bring om waterinfrastruktuur…
AfriForum het vandeesweek stem dik gemaak teen die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wetsontwerp) en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hom vandeesweek toegespits op motoriste se veiligheid. Dié organisasie se buurtwagte in en om Pretoria gaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing