AfriForum-takke in Vryburg en Wolmaransstad skenk water aan Calvinia
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke in Vryburg en Wolmaransstad het 6 000 liter water tot die eerste fase van die Calvinia-waterprojek bygedra.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke in Vryburg en Wolmaransstad het 6 000 liter water tot die eerste fase van die Calvinia-waterprojek bygedra.
Die meer as 10 000 inwoners van die droogte geteisterde Calvinia in die Noord-Kaap het die naweek gejubel ná AfriForum…
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofbevel in die Noord-Gautengse hoë hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die…
AfriForum het ʼn oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse hoë hof vandag gelas het dat die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die burgemeester…
Die departement van water en sanitasie het aan AfriForum bevestig dat ondersoek ingestel word na klagtes van finansiële wanbestuur in…
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt beoog regstappe teen die Vhembe plaaslike munisipaliteit nadat dit onder die tak se aandag gekom…
Die AfriForum-takke in Belfast, Dullstroom en Machadodorp in Mpumalanga het verlede week ingegryp en die watertoevoer na sowat 50 000…
Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing