Warmbad-tak behaal verskeie suksesse gedurende Mei
| |

Warmbad-tak behaal verskeie suksesse gedurende Mei

AfriForum se Warmbad-tak het in Mei in samewerking met verskeie gemeenskapslede ingespring om onder meer Chris Hani-rylaan skoon te maak en slaggate op te vul. Die ingange na die dorp se gras is gesny en rommel is opgetel om die area netjies te maak. Dit volg nadat die omgewing al hoe meer agteruit begin gaan…

Warmbad-tak maak ingange na dorp skoon
| |

Warmbad-tak maak ingange na dorp skoon

AfriForum se Warmbad-tak het op 25 Maart die ingange na die dorp Bela-Bela vanaf die R516- en R101-pad, agter die munisipale gebou en die ou kliniek skoongemaak. Dié tak het ook die gras gesny en vullis in Grobler- en Robertsonstraat opgetel. Hierdie tak het in September verlede jaar na afloop van die #VegEnBou-week parke in…

End of content

End of content