|

AfriForum prys skool met positiewe dissipline

“Duidelike riglyne en reëls in skole is sinoniem met doeltreffende onderrig en leer.” Só sê Carien Bloem, AfriForum se veldtogkoördineerder vir onderwys oor die burgerregte-organisasie se Wandel met Waardigheid-kompetisie, wat ten doel het om skole en leerlinge bewus te maak van positiewe dissipline op die skoolterrein en in die klaskamer. Die onderskeie kategorieë van die…

End of content

End of content