Eskom se inwerkingstelling van bykomende beurtkrag ongrondwetlik
| |

Eskom se inwerkingstelling van bykomende beurtkrag ongrondwetlik

Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag vir agterstallige munisipaliteite. Die kragreus pas tans nie net landwye beurtkrag toe nie, maar ook bykomende beurtkrag in die geval van sekere munisipaliteite. Dit laat sommige gemeenskappe met slegs vier uur van krag per dag. In baie…

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
| |

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny

Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 te sny weens die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R144 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer gesny…

AfriForum se Hartbeespoort-tak verskaf water tydens krisis
| |

AfriForum se Hartbeespoort-tak verskaf water tydens krisis

Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 12 en 13 Maart 2020 ongeveer 3 200 liter water aan die gemeenskap verskaf nadat watertoevoer na die dorp afgesny is omdat die munisipaliteit versuim het om hul rekening te betaal. ’n Gemeenskapslid het ’n boorgat beskikbaar gestel waar AfriForum ’n waterkar vol water kon maak om na verskeie huishoudings te vervoer. Volgens…

End of content

End of content