Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op
| |

Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op

AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié tak het besluit om op Walkerrylaan te fokus omdat dié pad baie verkeer dra en verskeie motorbande al deur dié slaggate beskadig is. Aangesien slaggate een van die vele uitdagings in Gqeberha is, het die…

Walker Drive-buurtwag vul slaggate op
| |

Walker Drive-buurtwag vul slaggate op

AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 7 Julie verskeie slaggate opgevul. Die area waarop gefokus is, is Sherwood in Gqeberha. Daar is ongeveer een ton teer gebruik om al dié slaggate op te vul. Dit volg nadat verskeie motors se bande beskadig is. “Hierdie buurtwag is toegewyd aan die verbetering van die stad se padnetwerk…

Walker Drive-buurtwag hou bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid
| |

Walker Drive-buurtwag hou bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid

AfriForum se Walker Drive-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak, het Saterdag in samewerking met die SAPD Kabega Park, Fidelity ADT, Atlas Security, CityWide Security, Extreme Security, Bestmed en Relay-nooddienste ’n bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om die gemeenskap die geleentheid te gee om by die buurtwag…

End of content

End of content