Die NVG gaan adjunkspeaker van Gauteng Provinsiale Wetgewer vervolg
| |

Die NVG gaan adjunkspeaker van Gauteng Provinsiale Wetgewer vervolg

Skaars twee weke nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskryf het oor die verwerpte saak teen Vuyo Mhlakaza-Manamela, het die staat besluit om haar wel te vervolg. Die adjunkspeaker van die Gautengse wetgewer sal teregstaan op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer en crimen injuria. Die saak spruit…

Polisie BBP-beskermingsbeampte gaan adjunkspeaker van Gauteng Provinsiale Wetgewer privaat vervolg
| |

Polisie BBP-beskermingsbeampte gaan adjunkspeaker van Gauteng Provinsiale Wetgewer privaat vervolg

Vuyo Mhlakaza-Manamela, adjunkspeaker van die Gauteng Provinsiale Wetgewer, moet haarself aan die hof verduidelik omdat sy na bewering ’n polisiebeampte aangerand het. Dit is die wens van ’n beampte van die polisie se beskerming en sekuriteitsdienste, sers. Lizzy Mojapelo, wat AfriForum se privaatvervolgingseenheid om hulp genader het. Die saak is verlede jaar teruggetrek nadat senior…

End of content

End of content