Direktiewe vir hernuwing van vuurwapenlisensies uitgereik – AfriForum verwelkom klarigheid
|

Direktiewe vir hernuwing van vuurwapenlisensies uitgereik – AfriForum verwelkom klarigheid

AfriForum verwelkom die klarigheid wat die SAPD bewerkstelllig het oor die hernuwing van vervalde vuurwapenlisensies, deur die uitreiking van direktiewe wat klaarblyklik sedert 1 Julie 2022 die rondte doen by polisiestasies oor die land heen. Vroeër die jaar het die Konstitusionele Hof in die guns van Fidelity Security Services (Edms.) Bpk. beslis, deurdat vuurwapeneienaars wie…

Groen vuurwapenlisensies weer onder die loep
|

Groen vuurwapenlisensies weer onder die loep

AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies verreikende gevolge vir die groot hoeveelheid houers van groen lisensies inhou. Dit volg nadat SA Jagters op 8 September ’n brief van die staatsprokureur se kantoor ontvang het wat die vereniging meedeel dat Bheki Cele, minister van polisie, van voorneme is…

AfriForum verwelkom nuwe tydperk vir vuurwapenamnestie 
|

AfriForum verwelkom nuwe tydperk vir vuurwapenamnestie 

AfriForum verwelkom die nuwe amnestietydperk vir vuurwapenlisensies wat die Nasionale Vergadering op 30 Julie 2020 goedgekeur het. Die nuwe amnestie is nou van 1 Augustus 2020 tot 31 Januarie 2021 van krag. AfriForum en sy regspan het gedurende die inperking aanhoudend druk op Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl. Khehla Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, toegepas oor die amnestietydperk. AfriForum was veral…

AfriForum eis antwoorde oor uitstaande vuurwapenlisensies
|

AfriForum eis antwoorde oor uitstaande vuurwapenlisensies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het nog geen korrespondensie van die SAPD en Staatsdrukkery ontvang nie, nadat die organisasie se regspan op 17 Julie 2020 ’n skrywe gerig het oor die vertraging met die druk van vuurwapenlisensies. Daar is ook gevra wat die instansies gaan doen om die bottelnek uit te stryk wat deur hierdie vertraging veroorsaak is. Albei…

AfriForum verwelkom direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum verwelkom direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word en dat polisiekantore hernuwingsaansoeke van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate moet inneem. Dié direktief bevestig ook die Minister van Polisie se skrywe van 22 April 2020 aan AfriForum se regspan dat vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om hul…

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om vuurwapenlisensies te hernu gedurende die inperkingstydperk verstryk ná die tydperk aanvaar sal word en dat dié aansoeke nie benadeel sal word nie. Dít volg nadat AfriForum op 25 Maart 2020…

AfriForum bekommerd oor hernuwingsaansoeke vir vuurwapenlisensies tydens staat van inperking
|

AfriForum bekommerd oor hernuwingsaansoeke vir vuurwapenlisensies tydens staat van inperking

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl. Khehla Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, te rig waarin AfriForum onder meer kommer uitspreek dat vuurwapeneienaars se vermoë om hul vuurwapenlisensies betyds te hernu nou negatief beïnvloed sal word weens die staat van inperking. Die staat van inperking, wat op…

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie
|

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie

AfriForum het op 12 Desember 2019 ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, en Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig en vrae gestel rondom die ingestelde vuurwapenamnestie. Dié amnestie is op 27 November 2019 in die Staatskoerant aangekondig en behels onder meer dat mense wat ’n onwettige vuurwapen besit dié vuurwapen by enige polisiekantoor in Suid-Afrika kan inhandig sonder…

End of content

End of content