Groen vuurwapenlisensies weer onder die loep
|

Groen vuurwapenlisensies weer onder die loep

AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies verreikende gevolge vir die groot hoeveelheid houers van groen lisensies inhou. Dit volg nadat SA Jagters op 8 September ’n brief van die staatsprokureur se kantoor ontvang het wat die vereniging meedeel dat Bheki Cele, minister van polisie, van voorneme is…

SAPD antwoord oor verlenging van amnestie ná druk deur AfriForum
|

SAPD antwoord oor verlenging van amnestie ná druk deur AfriForum

Brig. Lawrence Nkgweng het vroeër vandag geantwoord op AfriForum se skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, oor die moontlike verlening van die vuurwapenamnestietydperk . Nkgweng het aangedui dat Cele wel die parlement genader het om die amnestie te verleng deur skrywes – met die nodige dokumentasie – aan die Speaker van die Nasionale Vergadering,…

AfriForum pols Minister oor verlenging van amnestietydperk
|

AfriForum pols Minister oor verlenging van amnestietydperk

AfriForum se regspan het vandag wéér ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig om navraag te doen oor die moontlike verlenging van die vuurwapenamnestietydperk. Dít volg nadat AfriForum ook op 25 en 30 Maart 2020 skrywes aan Cele en genl. Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig het waarin die organisasie sy kommer uitgespreek het oor die…

AfriForum bekommerd oor ‘verkeerde’ vuurwapens wat moontlik vernietig kan word
|

AfriForum bekommerd oor ‘verkeerde’ vuurwapens wat moontlik vernietig kan word

AfriForum is bekommerd dat vuurwapens wat tydens die amnestietydperk ingehandig is vir bewaring terwyl eienaars weer aansoek doen om hul lisensies, moontlik verkeerdelik vernietig kan word. Vuurwapeneienaars wat van die amnestietydperk gebruik maak om heraansoeke in te dien, word gemaan om seker te maak dat hul vuurwapens nie deel is van die lys van vuurwapens…

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie
|

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie

AfriForum het op 12 Desember 2019 ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, en Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig en vrae gestel rondom die ingestelde vuurwapenamnestie. Dié amnestie is op 27 November 2019 in die Staatskoerant aangekondig en behels onder meer dat mense wat ’n onwettige vuurwapen besit dié vuurwapen by enige polisiekantoor in Suid-Afrika kan inhandig sonder…

End of content

End of content