AfriForum stel handleiding met wenke vir vuurwapeneienaars bekend
|

AfriForum stel handleiding met wenke vir vuurwapeneienaars bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding met wenke en antwoorde op gereelde vrae oor die besit en hantering van vuurwapens bekendgestel. Onderwerpe wat in die handleiding bespreek word sluit in watter voorwerpe as vuurwapens beskou word, die lisensie-aansoekproses, die veilige en wettige stoor van vuurwapens en ammunisie, die dra en vervoer van vuurwapens asook…

SAPD antwoord oor vuurwapenlisensiehernuwingsaansoeke tydens staat van inperking
|

SAPD antwoord oor vuurwapenlisensiehernuwingsaansoeke tydens staat van inperking

Die SAPD het in ’n skrywe wat deur brig. Lawrence Nkgweng onderteken is, ontvangs van AfriForum se skrywe van 25 Maart 2020 bevestig. Die burgerregteorganisasie se regspan het hul skrywe aan genl. Bheki Cele, Minister van Polisie, asook genl. Khehla Sithole, Nasionale Polisiekommissaris, gerig. AfriForum se skrywe het onder meer die organisasie se kommer uitgespreek dat die…

AfriForum: Cele vasbeslote om wettige wapeneienaars eerder as kriminele te ontwapen
|

AfriForum: Cele vasbeslote om wettige wapeneienaars eerder as kriminele te ontwapen

Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister van polisie, op 14 Januarie 2020 in Johannesburg gemaak het. Cele het weer eens bevestig dat hy wettige vuurwapeneienaars wil ontwapen en individue wil verhoed om enige wapens te besit. Hy meen dat dit tot almal se veiligheid sal bydra. Hy het…

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
|

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen

Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof verskyn. Malema en sy sekuriteitsbaas, Adriaan Snyman, het vandag in die Oos-Londense streekhof verskyn nadat die burgerregte-organisasie klagtes teen Malema aanhangig gemaak het vir die onwettige afvuur van ’n vuurwapen. Die saak hervat op 24…

AfriForum: Cele dryf ontwapeningsveldtog met eie huis in wanorde
|

AfriForum: Cele dryf ontwapeningsveldtog met eie huis in wanorde

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met teleurstelling van die 500 diensgewere verneem wat oor die afgelope drie finansiële jare deur SAPD-beamptes verloor is ná hulle toegelaat is om dié wapens huis toe te neem. ’n Bykomende 10 765 rondtes ammunisie is ook deur beamptes verloor terwyl hulle van diens af was. Dié inligting is deur Polisieminister Bheki…

End of content

End of content