Afval-tot-energie een van verskeie oplossings vir swak vullisterreinbestuur
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika,…
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika,…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur…
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk…
AfriForum het vandeesweek sy nasionale vullisterreinouditprojek afgeskop deur ʼn wisseltrofee aan die plaaslike vullisterrein in Tzaneen te oorhandig vir die…
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag ʼn memorandum oorhandig aan die kantoor van Edna Molewa, minister van omgewingsake, wat vereis dat…
Deur Casandra van Aswegen Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag hul nasionale vullisterreinoudit-veldtog by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi, Gauteng, afgeskop waartydens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing