|

AfriForum Jeug kry wind van voor by Maties

AfriForum Jeug meen die Universiteit van Stellenbosch (US) is daarop uit om sy kandidate in die SR-verkiesing te teiken nadat hulle vandag aangekla is vir die verbreking van verskeie SR-verkiesingsregulasies. Luidens die klag het AfriForum Jeug ʼn onwettige verkiesingsveldtog gedryf deur onder meer ʼn beurskompetisie aan te bied en plakkate op te sit wat volgens…

|

SR-verkiesings vanjaar belangriker as ooit

AfriForum Jeug wil alle universiteitstudente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van die Vrystaat (UV), die Universiteit van Stellenbosch (US), asook die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU-Pukke). Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet…

|

Staan vir AfriForum Jeug in die volgende Tuks VSR-verkiesing

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die verteenwoordigende studenteraad is die hoogste studente-leierskapstruktuur van die Universiteit van Pretoria. “Jy beskerm ander studente se belange op kampus en is deel van iets groter wat ’n werklike impak op studente se lewens het as jy deel hiervan is,” verduidelik Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug.

End of content

End of content