AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag maak park mooi, skoon en veilig
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner…
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner…
Oud en jonk het op Saterdag 22 Februarie ingespring en hand bygesit om die gevaarlike slaggate in die Songloed/De Clercqville…
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp….
Meer as 300 mense van sowat 72 AfriForum-takke in die noordelike provinsies het die afgelope naweek een van die organisasie…
AfriForum, in samewerking met Mongola Trading Enterprises, het op 9 Maart 2019 as deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou slaggate in Rustenburg gevul.
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou.
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum…
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in…
AfriForum se Senekal-tak en gemeenskapslede het die afgelope maand byeengekom om vervalle padtekens op dié dorp te verf. Die tak…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Desember verskeie skoonmaakaksies geloods met spesifieke fokus op die sny van gras in parke,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing