AfriForum-buurtwag in Vryburg verhoed moontlike plaasaanval
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied…
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied…
Die gemeenskap van Vryburg het op Maandag, 19 Februarie, saamgewerk om ’n groot waterlek in dié dorp se hoofstraat te…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gister ’n memorandum oor swak dienslewering in Vryburg aan verteenwoordigers van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se takke in Stellaland het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus…
’n Vermeende winkeldief is vanoggend met behulp van ’n AfriForum-buurtwaglid in Vryburg vasgetrek en aan die polisie oorhandig vir arrestasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Stellaland geoudit en bevind dat dit…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Vryburg-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na twee…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdag, 9 September 2017 die Vryburg-begraafplaas skoongemaak as deel van die organisasie se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 26 Julie 2017 ’n lid van sy Vryburg-buurtwag bygestaan om ’n formele klagte teen Daniel Tedikwe, staatsaanklaer…
Tydens die onlangse blou-en-groendruppelprojek het Vryburg se rioolwater té veel fosfate bevat. Die AfriForum-tak in Vryburg het die rioolwater daarom…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing