AfriForum-buurtwag en sekuriteitsmaatskappy trek veediewe vas
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteitsmaatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is….
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteitsmaatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is….
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, naamlik Bloemhof, Delareyville, Sannieshof en Vryburg, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 6 Julie spoedhobbels in Kerkstraat – geleë langs die Vryburg Voorbereidingskool – aangebring om padveiligheid…
AfriForum se Vryburg-tak het die Groot Trek-herdenkingsmonumente op dié dorp omhein. Hierdie monumente is tydens die 100 jaar- en 150 jaar-herdenking van…
Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Dinsdag, 22 Mei, ’n ultimatum aan die Naledi Plaaslike Munisipaliteit gestel om onmiddellik te…
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Donderdagaand, 19 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie…
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie – Operasie Rooimus – deelgeneem. Altesaam…
Die AfriForum-tak in Vryburg het drinkwater in dié dorp by ’n laboratorium laat toets. Die uitslae dui daarop dat Vryburg…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing