Stellaland-buurtwagte hou streek veilig as deel van die nasionale patrollie
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods…
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods…
Ongeveer 25 leerders en 10 volwassenes het op Saterdag 23 Februarie 2019 aan AfriForum Jeug se #JyIsKoel-roomyseetkompetisie in Vryburg deelgeneem. Elke deelnemer…
Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope jaar baie geld, tyd en liefde bestee daaraan om ’n behoorlike muur en…
Die AfriForum-tak in Vryburg het dié dorp se drinkwater by ’n laboratorium laat toets nadat verskeie mense hul kommer oor…
Die AfriForum-tak in Vryburg was verlede week genoop om onderdele vir ’n foutiewe waterpomp aan te koop om sodoende die…
Die inwoners van Stella gaan weens ’n foutiewe transformator, wat veroorsaak dat waterpompe nie werk nie, onder ’n watertekort gebuk….
Ses AfriForum-buurtwagte uit die Stellaland-streek – Biesiesvlei, Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke en Vryburg – het die afgelope naweek aan AfriForum…
Die AfriForum-tak in Vryburg het in samewerking met Working on Fire- (WOF-) werkers die plaaslike konsentrasiekampbegraafplaas en -park skoongemaak en…
Die AfriForum-tak in Vryburg het, as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand, 11 vaderlandswilge by die Voorbereidingskool en drie in…
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg se protospan en die SAPD het Woensdagnag (22 Augustus 2018) daartoe gelei dat ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing