#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Vryburg-tak maak dorp skoon
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het…
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het…
Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope maand oorlog verklaar teen die ontelbare slaggate in die dorp, as deel van…
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se hulp gebruik gemaak om die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is…
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp….
AfriForum se Vryburg-tak het op 9 September 2019 die eiendom en vullis verwyder van ’n sluipslaper wat hom onder struike by…
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in…
AfriForum se buurtwagte in Biesiesvlei, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke en Vryburg het op 17 Mei 2019 in samewerking met die polisie en…
AfriForum se Vryburg-buurtwag het Vrydag 12 April 2019 ’n geslaagde vergadering gehou om veiligheidsinligting en reëlings oor dié buurtwag aan inwoners bekend…
Die Komtiekie-plaaswag, wat deel van AfriForum se Vryburg-buurtwag is, het gisternag (24 Maart 2019) ’n misdaad in dié omgewing gefnuik. Tydens ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing