Vredendal-buurtwagte neem aan oorgrens polisiëringsaksie deel
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-buurtwagte in die Matzikama-distrik het op 28 Oktober aan ’n gesamentlike oorgrens polisiëringsaksie deelgeneem. Verskeie rolspelers soos die plaaslike polisie, blitspatrollies, buurtwagte, plaaswagte en die Swartland K9-eenheid was betrokke en suksesse is behaal. Dit was ’n inisiatief van die plaaslike polisie met die doel om met proaktiewe optrede misdaad ’n nekslag…