Plaasaanvallers gevonnis vir moord op Engelbrecht-egpaar
| |

Plaasaanvallers gevonnis vir moord op Engelbrecht-egpaar

AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof opgelê het. Die twee beskuldigdes, Julius Mapayi Goncalves en Jossias Nhalungo, albei van Mosambiek, is elk twee lewenslange vonnisse en 25 jaar opgelê vir die moord op Fanie (78) en Colleen Engelbrecht (74), asook vir…

AfriForum verwelkom swaar vonnis van plaasmoordenaar
| |

AfriForum verwelkom swaar vonnis van plaasmoordenaar

AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Jeffrey Thompson nadat hy op 15 klagtes skuldig bevind is, waaronder die moord op Piet en Elmien Steyn van Bonnievale in Desember 2018. Thompson is twee lewenslange vonnisse en ’n verdere 58 jaar en 6 maande opgelê nadat hy ’n pleit-en-vonnisooreenkoms met die staat aangegaan het. “Ons verwelkom die vonnis….

End of content

End of content