Taakspan voorsien 10 000 voedsame kitsmaaltye aan Special Olympics SA
|

Taakspan voorsien 10 000 voedsame kitsmaaltye aan Special Olympics SA

Die COVID-19-taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is, het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem 10 000 voedsame Genesis-kitsmaaltye aan Special Olympics South Africa (SOSA) by hul hoofkantoor in Bryanston geskenk. SOSA ondersteun hulpbehoewende gesinne met kinders wat verstandelik gestrem is, en dié maaltye word aan dié gesinne versprei. Die taakspan…

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds
|

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal stel om gesinne wat deur die staat van inperking geraak word, te ondersteun. Die nege Bloemfontein-takke het Helpende Hand ook sedert 18 April 2020 gehelp om kospakkies by behoeftige mense af te lewer. Solidariteit Helpende Hand in…

End of content

End of content